Geskiedenis
Alle Afrikaanstalige Suid-Afrikaners is op Sondag 8 Oktober 2000 om 11.30 uitgenooi na die eerste Afrikaanstalige erediens in Wenen, Oostenryk wat gelei is deur prof. Jimmie Loader.Ontstaan - Oorsig oor die ontstaan van die Weense gemeente
Di Bybel in Afrikaans - Foto's uit die argiewe
Missie van die Afrikaanse Gemeente in Wenen

Die uitnodigingskaartjie na die eerste Afrikaanse erediens in Wenen, Oostenryk
Notizen zu Calvin
Notizen zu Zwingli

Wenen is die stad waar die kerkhervormer Hulderych Zwingli (1484-1531) gestudeer het.